Kontak Ons

Get Adobe Flash player
Kontak ons

Johan Myburgh

Tel: (072) 1266336

jag@rietfonteinplaas.co.za

072 556 0612 /10

Facebook

Facebook Posts

Unable to display Facebook posts.
Show error

Error: (#4) Application request limit reached
Type: OAuthException
Code: 4
Please refer to our Error Message Reference.
Ons Besoekers
0024206
Visit Today : 11
Visit Yesterday : 42
This Month : 1782
This Year : 9571

Tuis

Rietfontein Plaas  is ‘n  1600 ha. omheinde, en werkende plaas. Ons spog met beide ‘n rivier  -wat die plaas aan eenkant begrens- asook ‘n berg (wat die plaas in twee dele verdeel).

Slegs ‘n klein gedeelte van die plaas word vir kommersiele verbouing gebruik, wat dit idiaal maak om te jag, a.g.v die andersins, ongerepte natuur.

Jaggebied bestaan uit gemengde rosyntjiebos, hardebos, en ‘n klein gedeelte mopanie veld.

Ander aktiwiteite sluit in visvang, stap en voëlkyk. Ons beskik oor ‘n reuse verskeidenheid voëlspesies, asook raar spesies soos Powel se Visuil en bromvoëls.

Ruim ook ‘n tydjie in om ‘n sundwoner te geniet in ons dek, bo in die kremetartboom.