Kontak Ons

Get Adobe Flash player
Kontak ons

Johan Myburgh

Tel: (072) 1266336

jag@rietfonteinplaas.co.za

072 556 0612 /10

Bank Besonderhede
CNK Bdy (pty)

Standard Bank

283 112 433

Louis Trichardt Tak

052549

Facebook

Facebook Posts

Unable to display Facebook posts.
Show error

Error: (#4) Application request limit reached
Type: OAuthException
Code: 4
Please refer to our Error Message Reference.
Ons Besoekers
0024206
Visit Today : 11
Visit Yesterday : 42
This Month : 1782
This Year : 9571

Tariewe

Jag tariewe vir 2019

Let wel dat onderstaande pryse nie BTW insluit nie

Spesie Prys Trofee  Prys
  Koedoebul R6 000   40” + R8 000
  45″+ R10 000
  50″+ R12 000
Koedoe koei R4000
Rooibok ram R1500    23″+ R2 500
Rooibokooi R1 200
Vlakvark R800 R1 500
Blouwildebees R4 000   25” + R6 000
Waterbokbul R4 000   25” + R7 000
Waterbok koei R3 200
Bosbok R5 000
Gemsbok R7 000
Eland  R10 000    36″+ R18 000

 

Akkommodasie tariewe:

 Jagters R425
 Nie-Jagters R325
 Kinders onder 12
(Voorsien eie beddegoed)
 Gratis

G

* Tariewe is per nag per persoon, en sluit in: vervoer na en van jagveld, slag/koel geriewe asook braaihout.
*Minimum bespreking is vir 4 jagters en 3 nagte.
*Kinders onder 12 ( wat nie jag nie) is gratis, maar ouer/voog sorg vir kinders se beddegoed.
*Met die inbetaling van ‘n deposito (50% van dagfooi+Btw) sal die bespreking bevestig word.
*Geen jag vind op Sondae plaas nie!

Indien u wil bespreek, vul aanlyn-vorm in op die gepasde blad, en stuur na ons.

Beskikbaarheid sal op die kalender verskyn.