Kontak Ons

Get Adobe Flash player
Kontak ons

Johan Myburgh

Tel: (072) 1266336

jag@rietfonteinplaas.co.za

072 556 0612 /10

Bank Besonderhede
CNK Bdy (pty)

Standard Bank

283 112 433

Louis Trichardt Tak

052549

Facebook

Facebook Posts

Unable to display Facebook posts.
Show error

Error: (#10) To use 'Page Public Content Access', your use of this endpoint must be reviewed and approved by Facebook. To submit this 'Page Public Content Access' feature for review please read our documentation on reviewable features: https://developers.facebook.com/docs/apps/review.
Type: OAuthException
Code: 10
Please refer to our Error Message Reference.
Ons Besoekers
0031356
Visit Today : 10
Visit Yesterday : 21
This Month : 687
This Year : 16721

Waar is ons

GPS aanwysings:  S22  35.132′   en   E28  48.916′

 

Daar is 2 roetes wat gevolg kan word. Die een langer en met meer hoofwee, maar beter paaie, en die ander korter,  en meer ‘scenic’ , maar bevat ‘n 60km grondpad.

 

1) Neem die N1 Snelweg vanaf Pretoria / Johannesburg.   Gaan regdeur Pietersburg     (Polokwane). Volg die roete om die stad na Dendron (borde lees ook Zimbabwe). Vandaar na   Vivo,en dan volg Alldays.  In Alldays neem u die pad na Swartwater.  Sowat 40 km. later kruis die Swartwater pad, die van die Platjang grenspos.  Hier draai u regs.  Rietfontein is sowat 8km  op hierdie pad op regterkant. Kyk uit vir ons bord en die groot berg.

 

2) Hierdie roete is effe korter, maar bevat ongelukkig ook ‘n lang stuk grondpad.  U draai weg van die N1 by Nylstroom.  Volg nou die roete na Vaalwater, Melkrivier, Marken, Baltimore en dan Tolwe.  Dis heir waar die pad ‘n grondpad word.  Volg die grondpad tot waar dit die Maasstroom/  Swartwater pad krujis, en hou dan reguit aan in die rigting  van die grenspos.  Rietfontein is sowat

     8 km. na die kruising aan die regterkant. Kyk uit vir ons bord.